Gerben Janse van Rensburg
Gerben Janse van RensburgHoof / Principal
Being the Principal of Laerskool Malelane is a task that I fulfil with diligence! I sternly believe that you have to enjoy what you do in order to be successful. It is also a fact that the school is part of an extended family where people should be able to live out their dreams within a safe and caring environment, with set perimeters, in which you can express yourself.

I dream of a South Africa where everybody is loving, accommodating and without bias. Where competence is the only directive when making an appointment and politics are for governing the country and not to cause chaos in healthcare, teaching and municipal governance.

Danie Slabbert
Danie SlabbertAdjunkhoof / Vice Principal
Wat ‘n voorreg om 24 jaar deel te kan wees van Laerskool Malelane,‘n geleentheid wat min mense het om ‘n verskil en bydrae by die skool en in ‘n kind se lewe te kan maak.

As a teacher, I have grown and still learn every day. Sport is my passion, especially cricket.

I am married to Jacolien, and am the proud father of twin daughters, Danien and Darika. In my free time I like to ride mountain bike.

My uitgangspunt in die onderwys is om twee tipes geskenke aan ons kinders te gee: diepgewortelde waardes en die vlerke om te vlieg.

Sue de Beer
Sue de BeerIntersen Head of department
Onderwys is vir my ‘n passie, nie ‘n beroep nie.

Ek is al heelwat jare besig met onderwys en geniet dit nog elke dag. Ek is baie opgewonde oor my vak wat ek gee en glo dissipline is noodsaaklik en pas dit ferm en konsekwent, met liefde, toe. Dit is vir my belangrik dat leerders in my klas geborge en veilig moet voel.

Ek probeer altyd kindgerig bly en besluite neem wat ek glo die beste vir die kind is. Vir leerders gaan dit oor wie jy IS en nie WAT jy kan doen nie. Ek probeer vrolik wees en bring baie humor in my klasgee in, want ek glo mens moet baie lag!

Ek geniet die sportafrigting baie en kry nogsteeds hoendervleis as ‘n kind presteer en jy weet jy het ‘n aandeel aan die sukses! Op die sportvelde ontwikkel jy die kind se waagmoed en dan ook op die manier ‘n toekomsvisie.

Ek is baie trots op Laerskool Malelane en geniet my werk.

Meet the teachers

Erika Greyling
GR R

Ek is Erika Greyling.  Die trotse ma van drie kinders.  Hulle is ongelukkig al almal uit die huis uit maar gelukkig is daar al kleinkinders wat baie na aan hierdie ouma-hart lê.

Soos julle kan aflei is my man, kinders en kleinkinders, naas my liefde vir God, my dryfkrag in die lewe.  As Christen glo ek dat kinders se opvoeding ons eerste prioriteit bly.  Daarom troetel en beskerm ek kinders met alles in my en sal ek altyd kinders se belange eerste stel.

Ek hou van tuinmaak want in die natuur beleef ek God se nabyheid. Ek is humoristies en lag soms kliphard uit my maag vir klein dingetjies.  Komiese oomblikke word gedurig gedeel met ander.

Ek is nou al 15 jaar lank ‘n Lanie en kan my amper nie meer ‘n lewe indink sonder die Lanie-familie nie.

Heleen Stander
GR A

My name is Heleen Stander and was raised in Pretoria.

After completing my studies, I moved to Malelane where I taught for eight years at Desiland. Thereafter I joined the Lanie family as Grade R teacher.

In Malelane I met my husband, got married and was blessed with two beautiful boys.

To me it is a privilege to work with the crown of God’s kingdom and to make a difference in the lives of children.  I attempt to develop each child’s potential and develop them in totality.  It is of utmost importance to me that all children in my class, should be happy and feel secured.

Carine Oosthuizen
Grade 1A Foundation Phase H.O.D

Hierdie is my dertiende jaar as onderwysers. Ek was vir 5 jaar ‘n kleuterskool juffrou met 3-4 jariges en sedert dit het ek al in elke Graad in die Grondslagfase onderrig. Dit is my missie om ‘n liefde vir leer by my leerders te kweek.

Ek probeer om met passie te onderrig, sodat my leerders die liefde vir skool kan ervaar.

Om die blydskap in kinder-oë te sien as hulle jou gewaar, kinder-armpies om jou lyf te voel, ‘n tuisgemaakte briefie op jou tafel te kry en te weet ek maak ‘n verskil al is dit net in een kind se lewe… Dis hoekom ek skoolhou!

Steffie Marais
Grade 1E

I studied at TUKS in Pretoria and completed my degree through UNISA when I started to work. I am teaching the Grade 1 English class and love seeing them develop and grow throughout the year.

Nothing comes close to the fulfillment I feel at the end of each year when my children can read me a book, write me a letter to say thank you, or give me that smile when they finally understand a difficult math sum! I also coach netball and high jump at our school. Laerskool Malelane is my second family and I am proud to be part of such a great team.

Cherié de Bruyn
Grade 2A

Ek het my graad in 2016 met onderskeiding verwerf deur die genade van ons Hemelse Vader. Ek het 5 jaar ondervinding en dit is vir my so lekker en bevredigend om te sien hoe elke kind begin en deur die jaar ontwikkel en groei.

Ek geniet die onderwys so baie en elke kind is so spesiaal en kosbaar vir my.

Ek rig hoogspring af, netbal en mini hokkie en geniet dit vreeslik baie om te sien hoe elke kind hy/sy talente op die sportveld uitleef.

Annerine Swart
Grade 2E

I enjoy sport and to be adventurous. I coach netball and hockey. I enjoy working with children a lot, especially being part of each child’s development process.

Each child is unique and precious; it is a great privilege to get to know each child individually.

They surely know how to find a place in this teacher’s heart.

Marli Potgieter
GR 3A

This year will be my 6th year at Laerskool Malelane and as a teacher. After I completed my studies at the North West University of Potchefstroom I came back to Malelane.

I’m also an old Lanie learner and grew up here in Malelane. I am married and have 2 beautiful children, a boy and a girl.

I have always loved working with children and helping them develop in the best possible way they can. The best part of being a teacher is seeing a child’s face light up when they start to understand what they are being taught.

Being a teacher and working with children will always be one of my biggest passions in life!

Jeniffer Prince
Grade 3E

I graduated from the University of Pretoria in 2019. My teaching career started at Greenlands Primary School in Cape Town.  I am married to Donovan Prince, and we are blessed with three beautiful (four-legged) children.

I have an immense passion for teaching!  In addition, I strongly believe in being a learner’s biggest fan!  Always cheering, always encouraging and always loving.

My forever goal: To make Heaven Crowded.

Joanet Herholdt
GR 4A

Ek is gebore in die Vrystaat en was ‘n leerling aan die Hoër Landbouskool Kroonstad.  Daarna het ek aan die Universiteit van Pretoria gestudeer.

Ek is getroud met ‘n Suidwester.  Ons woon al vir 17 jaar in die Laeveld.  Ons het 2 seuns wat my oneindig baie plesier in my lewe verskaf.  Ek is baie trots op die pad wat hulle stap en ek leer ook elke dag baie van hulle.

My persoonlike missie:  Loop ‘n reguit pad en geniet die klein dingetjies in die lewe en hou jou oë op God.

Alieta Erasmus
GR 4E

Ek is vrou, mamma en juffrou.

Ek is getroud met Wessel. Ons is die trotse ouers van twee pragtige  volwasse dogters en ‘n dierbare skoonseun. Aretha en Alicia was albei leerders by Laerskool Malelane. Ons woon al meer as 35 jaar in hierdie mooi omgewing en ek geniet die sub-tropiese klimaat van die Laeveld.

My register class is Gr. 4E. I teach Afrikaans First Additional Language to the Gr. 4, Gr. 5 and Gr. 6 learners. I also teach Social Sciences to the Gr. 4’s. I enjoy teaching my Home Language to the English learners and learning new facts with the kids in the Social Sciences classes.

It is my privilege to live out my passion at Laerskool Malelane. I have been able to teach, coach long jump, hockey and are involved in cultural activities.

Ek is ‘n trotse Lanie en dankbaar vir baie seëninge reeds ontvang by Laerskool Malelane.

Johann De Beer
GR 5A

Ek is in Kaapstad gebore en het in Brandfort in die Vrystaat gematrikuleer. Daarna is ek NWU Potchefstroomkampus toe om my B.Ed graad te ontvang.

Ek het ‘n groot dryfkrag en liefde vir kinders, sport en die natuur. Ek is op my gelukkigste as ek vir kinders iets nuuts kan leer, in die klaskamer sowel as op die sportveld.

In my vrye tyd, hou ek daarvan om te gaan draf, bergfiets te ry of te skilder. Ek hou daarvan om familie tyd saam my vrou en seuntjie deur te bring.

Francois Rossouw
GR 5E

Ek is ‘n student onderwyser by Laerskool Malelane, tans besig om my studies te voltooi by die Universiteit van Suid-Afrika. Ek is ook ‘n gekwalifiseerde passer en draaier maar het in 2018 besluit om my passie te volg en onderwys as loopbaan aan te pak.

Dit is vir my groot voorreg om met die kinders te kan werk en om hulle te help groei, nie net in die klaskamer nie, maar ook op die sportveld. Ek het ‘n groot passie vir atletiek en dit is vir my lekker om te sien hoe die kinders presteer, en om hulle te help om hulle volle potensiaal te bereik.

Ek is ewig dankbaar aan Laerskool Malelane wat vir my die geleentheid gegee het om my passie uit te leef en dit is my missie om ‘n positiewe verskil in elke kind in my klaskamer se lewe te maak.

Marlese Janse Van Rensburg
Grade 6A

MOTTO: Through all storms in life, He will carry me! Mother of three (not counting all the little ones at school)
. Wife of the principal (not easy all the time)
My good characteristic (always trying to help those who are in need)
I like: Reading, doing diamond dots, knitting and crocheting
My favourite way to spend time: Watching sunset around campfire at Marloth with my family and best friends.
Pets: (Not counting in Gerben – A very busy little dog called Roxy)

Angelique Rossouw
GR 6E

I graduated from NWU Potchefstroom in 2018. My teaching career started at Laerskool Malelane in 2019 and I am currently busy with my honors degree to improve myself as an educator. I recently got married to Mr. Francois Rossouw, who is also a teacher at Laerskool Malelane.

I teach Grade 4, 6 and 7 Mathematics and Grade 7 Natural Sciences. I am very passionate about teaching and I firmly believe in the words of Nelson Mandela: “Education is the most powerful weapon we can use to change the world.”

I coach athletics (middle distance), netball and hockey. I love seeing children develop their skills and achieve goals on the sports field. I love working at Laerskool Malelane and it is a great privilege to be part of the Lanie family!

Ester Van Der Walt
GR 7A

Ester started her teaching career as a secondary school teacher in the North West where she lectured Afrikaans maths and geography for grades 8-11 at Schoonspruit High school Orkney High School, Klerksdorp High School.and Hoërskool Piet Potgieter

She started her Primary school teaching at Kaapmuiden primary school in 1992. In 1993 she started teaching at Malelane Primary. Currently she teaches maths for grade 4 -7 and are responsible for various extramural and cultural aspects.

Ester has a passion for maths and enjoys it to lead learners in the discovery of the joys hidden in maths.

In total she has 40 years of experience in teaching.

Sanna Cloete
GR 7E

Al die Lanies ken my as Juffrou Sanna. By my doen ons alles in Engels… werk,lag, speel en droom.

Lanies het die afgelope 30 jaar diep voetspore in my hart en lewe gelos. Ek het name vergeet, maar gesigte en voetspore …NOOIT.

Die  gewydesang saam met die kleiner maats is vir my kosbaar! Wat ‘n voorreg om saam met hulle ons Vader te loof en prys.

Julle sal my altyd by die gewigstoot  of  langs die krieketveld kry. Dis hier waar ons “GROOT” oomblikke skep en beleef.

Ek geniet die kinders!

DIS LEKKER OM ‘N LANIE TE WEES!

Zwelabo Nkosi
Siswati

I was born and bred in the rural township of Langeloop, just about 30 kilometers off Malelane.

I did my teaching degree at the University of Fort Hare in East-London, but I went on to complete it with UNISA. I teach siSwati (Second Additional Language) in the Foundation phase and I’m also the assistant teacher in the Grade 1E class. I enjoy working with kindergarteners because I have the chance to partially lay the foundation of what they will become in future.

Witnessing first-hand the whole process of a child learning something you’ve taught them is by far the best thing about being a teacher for me.

When I get home and take off my teaching cape, I put on my soccer boots and go to training which is a sport I’ve always loved to play since I was 5 years old.

Elriza Coetzee
GR 4 and 5

Ek is die ma van 4 kinders waarvan 3 klaar is met skool, en een in matriek is. Ek is nie net ’n gekwalifiseerde onderwyseres nie, ek is ook ’n gekwalifiseerde trauma fasiliteerder. Ek is lief vir die natuur, lees, fliek en mense.

Ek het ’n passie in die lewe om getraumatiseerde kinders te help en vir hulle die kans gee om weer te kan droom en om regtig te kan lewe.

As ek ’n leuse vir my lewe moes kies sou dit wees: “To be kind”. As ek vir mense lief kan wees, sal ek my doel in my lewe bereik het.

Genevieve Jansen Van Vuuren
Foundation Phase Student

Ek is tans ‘n onderwys student by Laerskool Malelane, wat my studies deur die Noord-Wes Universiteit voltooi.
Ek het my Laerskool loopbaan by Laerskool Malelane voltooi en my Hoërskool loopbaan by Nelspruit Hoërskool voltooi.
Ek het ‘n groot passie vir sport en geniet dit om met kinders binne en buite die klaskamer te werk.
Winston Churchill het gesê “If you find a job you love, you’ll never have to work again”

Marietjie Van Collar

Subs Teacher

Kommunikasie-strukture

Ter wille van goeie kommunikasie en om probleme effektief aan te spreek sodat bevredigende terugvoer te verseker kan word, versoek ons die ouers om die van die volgende kommunikasie-struktuur gebruik te maak in die geval van navrae of klagtes.

Kontak asb die skool kantoor 013 790 0309 of 013 790 0558 en maak ‘n afspraak met die betrokke personeellid of stuur ‘n e-pos waar moontlik, waarin die probleem of navraag in detail bespreek word.

Indien die onderwyser nie onmiddelik beskikbaar is nie, sal Ontvangs ‘n boodskap deurgee dat die onderwyser u moet kontak.

Navrae ten opsigte van
Personeelregister / Staff List

Parents Represented on the Governing Body

Hess Radley

Voorsitter

Kontak

Nommer:  083 632 4190

E-pos adres:  hess@radleylg.co.za

Marinus Neethling

Ondervoorsitter / Finanasies

Kontak

Nommer:  082 495 5266

E-pos adres:   marinus@komatigroup.co.za

Oubaas Janse van Vuuren

Terreine & Geboue

Kontak

Nommer:  082 499 5175

E-pos adres: ovv@lantic.net

Johann Kotze

Buite Kurrikulêr & Kommunikasie

Kontak

Nommer:  072 422 5053

E-pos adres: johann.kotze@merck.com

Leonie Swartz

Menslike Hulpbronne

Kontak

Nommer: 082 459 2385

E-pos adres:  leonie@komatigroup.co.za

School Represented on Governing Body

Gerben Janse van Rensburg

Hoof

Kontak

Nommer:  013 790 0309

E-pos adres:  gerbenjvr@gmail.com

Danie Slabbert

Leerderaangeleenthede

Kontak

Nommer: 013 790 0309

E-pos adres:  lmadjunk@lantic.net

Sue
de Beer

Personeelaangeleenthede

Kontak

Nommer: 013 790 0309

E-pos adres:  suedebeer@gmail.com

Hannes Swanepoel

Sekretaris

Kontak

Nommer: 013 790 0309

E-pos adres: malfin@lantic.net

Sjhanet Grobler

Hoof: Desiland

Kontak

Nommer: 013 790 0416

E-pos adres:  sjhanet1981@yahoo.com

Co-opted members on Governing Body

Virginia Boshoff

Befondsing / Bemarking / Barmhartigheid

Kontak

Nommer:  084 872 3655

E-pos adres:  virginiab@agrodata.co.za

Riaretha Prinsloo

Finansies

Kontak

Nommer: 084 581 5828

E-pos adres:  riaretha@njpchem.co.za