top of page
School_View.jpg
Logo LM.png

Welkom by
Laerskool Malelane

Droom, glo & presteer.

Droom Groot, Vlieg Hoog!

Ons Missie

Waaksaamheid

VISIE/VISION:
Uitnemende opvoeding in ‘n gebalanseerde omgewing.

 

Exceptional education in a balanced environment.

 

MISSIE/MISSION

Die voorsiening van kwaliteit opvoeding aan ons kinders deur:

  • Aanwending van ons beskikbare fondse, bates en mannekrag tot die beste van ons vermoë.

  • Ten einde ons kinders van vandag voor te berei om môre se presteerders te wees.

 

Providing quality education to our children through:

  • Utilising available funds, assets and manpower to the best of our ability.

  • To prepare our children of today to be the achievers of tomorrow.

Students.jpeg

Inspiring
Excellence

1.png
2.png
3.png

Vigilantia

Ons
Hoofpilare

Academics.jpeg

Akademie

Rugby.jpg

Sport

Kultuur.jpg

Kultuur

Buitemuurs

Nuwe Ontwikkelings
& Nuus

School_Hall

Ons
Statistiek

480+

Leerders

32+

Spanlede

78

Jare Gestig

R - 7

Graad

2

Huistale Aangebied

8

Sportsoorte
Gerben Jv. Rensburg.jpg

My Hart vir Jou!

Uit die Hoof se Kantoor

Beste Lanie-leerder

Vir elke einde is daar 'n begin. Vir elke begin is daar 'n einde. Tussen die begin en die einde is daar gewoonlik baie wat gebeur. Die alledaagse word monotoon en word maklik vergeet. Dit is die hoogte- en laagtepunte wat onthou word.

At the end of any period in your life only memories remain. Sometimes we have to carry the scars of life, and whether it is a physical scar of something bad that happened, the memory of a life changing negative experience or the crow lines next to your eyes because of laughter and a life lived, it will be a reminder of what you have done and experienced.

Dit is belangrik om te kan terug kyk en te weet jy het so geleef dat daar meer positiewe as negatiewe herinneringe sal wees. In elke persoon se lewe is daar gebeure en besluite waaroor jy spyt sal wees. Solank jy die lewensles as gevolg daarvan geleer het, word dit 'n positief.

I want to leave you with only two words: integrity and respect. Respect for yourself, your environment and for all people, integrity, to be true to yourself and not to give in to earthly pressure and to make popular decisions.

 

Ek groet julle met die volgende:

 

“Onthou om groot te droom en hoog te vlieg, hou vas aan jou geloof en goeie waardes en weet dat liefde alles oorwin!”

Ondersteunings Dienste

Arbeidsterapeut
Spraakterapeut

Vind jou weg na sukses!

Ons hart is om kwaliteit Christelike Afrikaans of Engels-medium onderwys en opvoeding aan die kinders van die Onderberg te bied sodat hulle hul potensiaal kan ontwikkel.

A: Marula street 32, Malelane

P: 013 790 0309

E: laermal@lantic.net

W: www.laerskoolmalelane.co.za

Kommunikasie-strukture

Ter wille van goeie kommunikasie en om probleme effektief aan te spreek sodat bevredigende terugvoer te verseker kan word, versoek ons die ouers om die van die volgende kommunikasie-struktuur gebruik te maak in die geval van navrae of klagtes.

Kontak asb die skool kantoor 013 790 0309 of 013 790 0558 en maak ‘n afspraak met die betrokke personeellid of stuur ‘n e-pos waar moontlik, waarin die probleem of navraag in detail bespreek word.

Indien die onderwyser nie onmiddelik beskikbaar is nie, sal Ontvangs ‘n boodskap deurgee dat die onderwyser u moet kontak.

  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok
bottom of page